top of page
DP821394.jpg
The Wedding

MP en Lielie

nooi jou hiermee graag uit na hulle trounaweek

Waar

Tweerivier Wildsplaas, Limpopo

Wanneer

16-18 Junie 2023

DP821356.jpg

Aankoms

Vrydag

16 Junie 2023 

vanaf 13:00, tot 

braaityd verby is.

Vertrek

Sondag

18 Junie 2023

Net na koffie & beskuit

Story

Time was away and somewhere else,

There were two glasses and two chairs

And two people with the one pulse

(Somebody stopped the moving stairs):

Time was away and somewhere else.

 

And they were neither up nor down;

The stream’s music did not stop

Flowing through heather, limpid brown,

Although they sat in a coffee shop

And they were neither up nor down.

The bell was silent in the air

Holding its inverted poise—

Between the clang and clang a flower,

A brazen calyx of no noise:

The bell was silent in the air.

 

The camels crossed the miles of sand

That stretched around the cups and plates;

The desert was their own, they planned

To portion out the stars and dates:

The camels crossed the miles of sand.

 

Time was away and somewhere else.

The waiter did not come, the clock

Forgot them and the radio waltz

Came out like water from a rock:

Time was away and somewhere else.

Louis MacNeice, Meeting Point

Besonderhede

Om kop te hou en in te pak vir 'n hele naweek-partytjie in die bosveld

Waar bly ek?

Laat dit aan ons oor. Almal kry 'n slaapplek op Tweerivier-, Oxford-, of Wild Limpopo Wildsplaas.

 

Verblyfkostes word deur ons gedek, en ons sal kamerindelings na afloop van die RSVPs vasmaak. Indien julle graag iets wil bydra, is julle welkom om vir die skoonmakers 'n fooitjie te gee. 

lielie_grad (128 of 128).jpg
1cf13ba8-717d-499f-9bfb-cae71dd814fa_edi
IMG_2639.jpg
eb2b92ff-c3ae-4b88-b7c0-7d9b8bfb48a5_edi
IMG_7910_edited.jpg

Sien uit om jou daar te sien!

Klik op "Register now" vir die verloop en fynere besonderhede.

Moenie huiwer om ons te bel as julle oor iets wonder nie:
0785652991 / 0820617506 

Jou lag is ’n oopgebreekte granaat
Lag weer
dat ek kan hoor hoe lag die granate
Playlist

Ons musiek

Omdat ons disproporsioneel trots is op ons musieksmaak en nie wil hê almal moet volksvreemd voel op die groot dag nie. 


tussen lepel en lip
glip die klip se kloppe
in waarheid se waters
 
tussen klip-
in-die-water en kop se houdop
glop die maan as dopperdop
 
en ‘n skip, my beminde,
so vol soos ‘n klip vol hierheid
 
seilskep my hart
tot aan jou lippe
met hierdie lepel woorde

bottom of page