top of page
- 4 hours 30 minutes
Bring-en-Braai
Rivierdek
- 3 hours
Ontbyt-tee
Limpopo rivier - 1 hour
Seremonie
Bos - 1 hour 30 minutes
Happie-stappie
Bos - 4 hours 30 minutes
Onthaal
Rivierdek - 2 hours
Kampvuur
Rivierdek
- 2 hours
Beskuit-ontbyt
Die berggans het 'n veer laat val
van die hoogste krans by Woeperdal
my hart staan tuit al meer en meer
ek stuur vir jou die berggansveer
mits dese wil ek vir jou sê
hoe diep my liefde vir jou lê.
Boerneef
bottom of page